Thursday, February 8, 2024

Wat 'n vet gemors!!


Die afgelope paar dae was baie frusterend gewees. Ek het 'n dure les geleer.  Luister gerus maar na die audio insetsel.

As die aanlyn speler nie wil werk nie kan die audio insetsel HIER afgelaai word.

AllStarLink / HamVoip has the best VOIP audio quality in Amateur Radio

During a resent "Sonsak Span" Net Pieter ZS3PV was visiting the Saldanha area. He used the AllStar node of Wikus ZSWLM-L that was ...