Sunday, November 7, 2021

Opdatering: ZS18MOTH - Herdenkingsdag spesiale roepsein.

Foto: Senotaaf in Mosselbaai - ZS1I (2004)

 
 Die onderstaande audio insetsel tov ZS18MOTH deur Nick ZS1N is vanmiddag op die Bo Karoo Amateur Radio Klub se bulletin uitgesaai.  Indien u nie geluister het nie stel ek die MP3 audio insetsel met vergunning van ZS3VDK hieronder beskikbaar vir die wat belangstel om die spesiale stasie te werk of te beman.  

Klik HIER om na die insetsel te luister.

Closure of this ZS Link Network Blog - 29 April 2026

This will be the final posting on the ZS Link Network Blog. This blog will no longer be updated but will remain available for research an...