Saturday, February 4, 2023

"Lippeklap" Net onderwerp vir Sondag 5 Februarie 2023 15h30:

Kom gesels saam oor Amateur Radio Kompetisies:

1. Hoekom werk jy kompetisies?
2. Wat hou jy nie van kompetisies nie?
3. Bly jy op een frekwensie of beweeg jy rond op die band?
4. QRM and QRN (Man made as well.)
5. Hierdie is my frekwensie. Ek gebruik dit al 30 jaar. QSY asseblief ek en my vriende wil hier gesels. gaan kompetisie op 'n ander frekwensie.
6. Is dit eties om oor ander deelnemers te roep?
7. Ek werk nie meer kompetisies nie want daar is te veel gemoan en gegroan na die tyd.
8. Slegte verloorders voor hulle nog begin deelneem het.
9. Is daar iets soos 'n "gentleman" in amateur radio kompetisies?
10. Hoe krag of lae krag tydens kompetisies?
11. Neewat die bande is treurig dit is nie die moeite werd om tyd te mors met kompetisies nie.
12. Kompetisies word altyd deur dieselfde clubs, radio amateurs gewen. Ander staan nie 'n kans nie.

Kom deel jou standpunt met ons die komende Sondagmiddag op die "Lippeklap" Net.

Hoe skakel ek in by die Net?

  • Echolink - Konnekteer aan ZS1I-L, ZS1FC-L, ZS6WDL-R of ZS5PMB-R Neem kennis as die laaste drie stasies nie gekonnekteer is aan ZS1I-L nie, konnekteer dan via  Echolink aan ZS1I-L om by die net aan te sluit.
  • AllStar - Konnekteer aan node 49355 ZS1I of 28052 ZS5PMB-R
  • VHF - 145.550 Mhz Simplex in die Mosselbaai area. Onthou die 88.5 khz CTCSS toon.
  • Enige ander Echolink, AllStar  herhaler of link stasie wat aan ZS1I-L gekoppel is.
  • Gebruik sommer Echolink wat op jou selfoon geinstalleer is.

Our own Story Teller - Richard Nicholls ZS5RMN grieves over the loss of a loved one.

Image: Richard's Mother next to her beloved vintage Alfa Romeo GT. (1960'S ?)  (Click on image for larger view.) It is with great sa...