Ek wil van die geleentheid gebruik maak om vir OK Christi ZS4CGR te bedank vir die beskikbaarstelling van die klank opname en ook die manier hoe hy praktiese inligting met ons deel. Nie 'n klop teoretiese retoriek nie maar inligting wat verstaanbaar is ook vir beginners. Ek is seker dat julle sal saamstem dat hierdie opname baie nuttige inligting bevat.
Monday, February 19, 2024
Kosbare Battery Wenke deur Christi ZS4CGR
So tydjie gelede was die klank opname op die Amateur Radio 101 groep geplaas. Die opname bevat kosbare wenke oor hoe jy die leeftydperk van sekere battery kan verleng asook talle belangrike voorstelle rondom verskillende batterye vir sonkrag gebruik deur radio amateurs. Luister gerus na die opname en leer meer oor die hantering en instandhouding van batterye.
Our own Story Teller - Richard Nicholls ZS5RMN grieves over the loss of a loved one.
Image: Richard's Mother next to her beloved vintage Alfa Romeo GT. (1960'S ?) (Click on image for larger view.) It is with great sa...
-
Image: The new 145.750 Mhz Tower and Repeater (Click on image for larger view.) It is done and dusted .......is it really? In Part 1 a...
-
Bo: Rulhof van der Merwe ZS4RM in sy radio kamer Rulhof van der Merwe ZS4RM het weereens gewys dat hy nie gras onder sy voete laat groei w...
-
(Note: This posting can be translated by using the Translate Function Button on this Blog) In Desember 2023 is die volgende berig gepublisee...