Hoe resonant is 'n verskeidenheid van "Rubber Duck" antennas wat algemeen saam met handstelle verkoop word. OK Chrisi ZS4CGR het 'n paar toetse gedoen. Let assblief daarop dat die toetse nie in 'n laboratorium gedoen is nie. Die eindresultate is baie interressant en gee 'n goeie aanduiding dat sommige "rubber duck" antennas geensins ideale en effektiewe antennas is nie. Christi se bevindings volg hieronder:
Foto Bo: Nuwe toetse met ’n "ground plane", so het die toets 'setup' gelyk
"Rubber Duck" Antenna VNA toetse - Christi ZS4CGR
Antenna: MHz MHz MHz
Resonansie: Res1 Res2 Res3
UV-5RH 226 427
UV-5RA 211 434
UV-5R 204 427
Diamond RH951S 187 395
Nagoya NA-771 118 140 466
PA-NA771 126 420
Kommentaar: Nie idiale toets omstandighede nie!
Antenna 1 tot 3 het saam met hulle hand radios gekom
Antenna 4 en 5, soos benaam
Antenna 6, het ek saam met n 2de stel UV-5RA ingevoer vanaf E-Bay (net betyds voor die slang-byt-spuit periode)
Hier
volg nou toets grafieke met ’n
grondvlak: (Klik op fotos om te vergroot)
Die oorspronklike rubber duck antenna van die UV-5R
Die oorspronklike rubber duck antenna van die UV-5RA
Die oorspronklike rubber duck antenna van die UV-5RH
Die oorspronklike rubber duck antenna van die UV-9R
Diamond RH951S
Nagoya NA-771
PA-NA771
So, wat sê ons nou vir mekaar:
1) Toets die skroefies agterop die radio aan die bokant om te sien watter skroefies het "grond kontak" met die antenna
2) Terwyl jy praat, maak seker dat een van jou vingers kontak het met die "grond skroefie"
3) Dit is duidelik dat een of ander vorm van "counter poise" ’n groot invloed het op die SWR en ook impedansie.
Ek hoop hierdie toetse gaan help om beter resultate te verkry met hand radio’s.
73 uit Luckhoff. Christi ZS4CGR