Image/Foto: 145.625 Mhz 88.5 hz Aasvoelkop Repeater / Herhaler
From the ZS Link Network Group: Wishing everyone a very Prosperous New Year! May the year 2025 bring peace, harmony and good health to all!
On this occasion, let us renew our commitment to work together as radio amateurs to promote and grow the hobby to a new level for a sustainable future in South Africa and the World. The ZS Link Network Group are thankful for each one of you that has been involved with Amateur Radio in 2024 across the Southern Cape and South Africa.
It is natural to think about plans for 2025. We would like to ask a favor of you — please put Amateur Radio and joining the ZS Link Network Group on your list of New Year’s Resolutions.
Now a big THANK YOU to every single radio amateur that is involved in which ever way with the ZS Link Network. Your contribution in this regard is highly appreciated.
You wonderful radio amateurs have shown true dedication to the selfless spirit of the hobby. We look forward to an interesting and fruitful 2025 with each one of you!
Finally: One good way to to kick off amateur radio in 2025 is to get involved in the activities of the ZS Link Network Group. For more information about this dynamic group please visit the ZS Link Network Blog for more information.
Van die ZS Link Network Group: Aan almal 'n baie voorspoedige nuwe jaar! Mag die jaar 2025 vrede, harmonie en goeie gesondheid vir almal bring!
By hierdie geleentheid, laat ons ons verbintenis hernu om as radio amateurs saam te werk om die stokperdjie te bevorder en tot 'n nuwe vlak te laat groei vir 'n volhoubare toekoms in Suid-Afrika en die Wêreld. Die ZS Link Network Group is dankbaar vir elkeen van julle wat betrokke was by Amateur Radio in 2024 regoor die Suid-Kaap en Suid-Afrika.
Dit is natuurlik om na te dink oor planne vir 2025. Ons wil graag 'n guns van jou vra — plaas asseblief Amateur Radio en skakel in by die ZS Link Network Group op jou lys van Nuwejaars voornemens.
Nou 'n groot DANKIE aan elke enkele radio amateur wat op watter manier ookal by die ZS Link Network betrokke is. Jou bydrae in hierdie verband word opreg waardeer.
Julle wonderlike radio amateurs het ware toewyding aan die onbaatsugtige gees van die stokperdjie getoon. Ons sien uit na 'n interessante en vrugbare 2025 saam met elkeen van julle!
Ten slotte: Een goeie manier om amateur radio in 2025 af te skop, is om betrokke te raak by die aktiwiteite van die ZS Link Network Group. Vir meer inligting oor hierdie dinamiese groep besoek asseblief die ZS Link Network Blog vir meer inligting.