KENNISGEWING: Geliewe kennis te neem dat die Mosselbaai DMR Brug (TG65511), ZS-HUB (ZS1I-R Echolink en 49355 Allstar) en die 145.550 Mhz RF Link nodusse vanaf 30 Junie 2025 tot 9 Julie 2025 vanaf die lug sal wees weens my besoek aan Bloemfontein vir die periode. Die Aasvoelkop Herhaler asook die Stilbaai Herhaler en Echolink Node ZS1SB-L sal beskikbaar wees vir gebruik. Ek bied verskoning aan vir enige ongerief in die verband.
NOTICE: Please note that the Mossel Bay DMR Bridge (TG65511), ZS-HUB (ZS1I-R Echolink and 49355 Allstar) and the 145.550 Mhz RF Link nodes will be off the air from 30 June 2025 to 9 July 2025 due to my visit to Bloemfontein for the period. The Aasvoelkop Repeater as well as the Still Bay Repeater and Echolink Node ZS1SB-L will be available for use. I apologize for any inconvenience in this regard.