Wednesday, November 5, 2025

Opdatering van Verjaarsdag- en Huweliks Herdenking lys / Updating Birthday and Wedding Anniversary List:


Opdatering van Verjaarsdag- en Huweliks Herdenking lys:  Die ZS Link Netwerk Groep is besig om die verjaarsdag en huweliks herdenkings lys op te dateer.  As jy nuut is op die WhatsApp groep of die ZS Link Netwerk Groep word jy versoek om asb jou verjaardag en huweliks besonderhede te verskaf op die WhatsApp Groep  vir inligting Danie ZS1DJ.  Die lyste sal dienooreenkomstig bygewerk word.  Kan ons asb die besonderhede ontvang voor die 15 November 2025, asseblief.


Updating Birthday and Wedding Anniversary List: The ZS Link Network Group is busy updating the birthday and wedding anniversary list. If you are new to the WhatsApp group or the ZS Link Network Group, you are requested to please provide your birthday and wedding details on the WhatsApp Group for information Danie ZS1DJ. The lists will be updated accordingly. Can we please receive the details before November 15, 2025, please.

Opdatering van Verjaarsdag- en Huweliks Herdenking lys / Updating Birthday and Wedding Anniversary List:

Opdatering van Verjaarsdag- en Huweliks Herdenking lys:   Die ZS Link Netwerk Groep is besig om die verjaarsdag en huweliks herdenkings lys ...