Monday, December 8, 2025

Suid Kaap Netwerk Groep Aktiwiteite: Sluiting van die 06h00 Dagbreek Span Net tydens die Vakansie Seisoen


Foto:  Sonsopkoms by Die Punt op Mosselbaai  (Klik op foto om te vergroot.)

KENNISGEWING:  Die Dagbreek Span Net wat weeksdae  om 06h00 in die oggende op die Aasvoelkop Herhaler en ZS-Link Hub plaasvind se laaste bymekaarkoms vir die jaar, sal op 12 Desember 2025 plaasvind.  Die net-kontroleerder en storie verteller gaan so 'n blaaskansie neem tydens die vakansie seisoen.  Die Dagbreek Span Net sal weer op die 12 Januarie 2026 in aanvang neem.  Radio amateurs kan nogsteeds om 06h00 weeksdae informeel gesels. Daar word vertrou dat die net-kontroleerder en storie verteller die rustyd sal geniet. 

LET WEL:  Die Ontbytsake Span Net, Sonsak Span Net en Aand Span Net gaan egter steeds voort op weeksdae onderskeidelik 06h30, 16h30 en 18h30 SAST op die Aasvoelkop en Stilbaai Herhalers.   Meer besonderhede oor die frekwensies en netwerk nodes word op die lug aangekondig maar is ook beskibaar op die ZS-LINK Blog.  Klik HIER vir meer besonderhede.

Radio Amateurs wat in die Suid Kaap vakansie hou is welkom om in te skakel en saam te gesels.

Image:  Sunrise Still Bay  (Click on image for larger view.)

Southern Cape Network Group Aktivities:  Closing of the 06h00 "Dagbreek Span" Net during the Holiday Season

NOTICE: The "Dagbreek Span" Net, which takes place on weekdays at 06h00 in the mornings on the "Aasvoelkop" Repeater and ZS-Link Hub, will have its last meeting for the year on 12 December 2025. The net controller and storyteller will take a break during the Holiday Season. The "Dagbreek Span Net" will resume on 12 January 2026. Radio amateurs can still chat informally at 06h00 during weekdays. It is hoped that the net controller and storyteller will enjoy the break. 

NOTE: The "Ontbytsake Span" Net, "Sonsak Span" and Aand Span Net will however continue on weekdays at 06h30,16h30 and 18h30 SAST respectively on the "Aasvoelkop" and Still Bay Repeaters. . More details about the frequencies and network nodes will be announced on air but are also available on the ZS-LINK Blog. Click HERE for more details.

Radio Amateurs holidaying in the Southern Cape are welcome to tune in and chat.

Suid Kaap Netwerk Groep Aktiwiteite: Sluiting van die 06h00 Dagbreek Span Net tydens die Vakansie Seisoen

Foto:  Sonsopkoms by Die Punt op Mosselbaai  (Klik op foto om te vergroot.) KENNISGEWING:   Die Dagbreek Span Net wat weeksdae  om 06h00 in...