Saturday, April 18, 2026

Invitation: "Saturday Afternoon Amateur Radio On-The-Air Activities"


I invite radio amateurs to join the "Saturday Afternoon Amateur Radio On-The-Air  Activities".  Please take note that this is not a structured / stereo type net or event. 

Activity - "Saturday Afternoon Amateur Radio On-The-Air  Activities from the Southern Cape Area"
Day of the Week - Saturday Afternoons
Time - 15h00 SAST
Place -  ZS Link Network

This afternoon's topic:

Which of the antennas is the better antenna with a higher gain? Slim - Jim or J-Pole Antenna. 

Join this amateur radio activity this afternoon.

Ek nooi radioamateurs uit om aan te sluit by die "Saterdag Middag Amateur Radio Aktiwiteite Op-Die- Lug". Neem asseblief kennis dat hierdie nie 'n gestruktureerde / stereotipe net of geleentheid is nie.

Aktiwiteit - "Saterdag Middag Amateur Radio Aktiwiteite op-die-lug vanuit die Suid-Kaap gebied"
Dag van die week - Saterdagmiddae
Tyd - 15:00 SAST
Plek - ZS Link Network

Vanmiddag se onderwerp:

Watter een van die antennas is die beter antenna met 'n hoer wins?  Slim - Jim of J-Pole Antenna.  

Sluit gerus aan by die amateur radio aktiwiteit vanmiddag.