Tuesday, February 15, 2022

ZS1I lig die sluier - Nee dit is nie n troue nie!!


 

Ek ag dit nodig om so 'n paar onduidelikhede  op te klaar asook vrae wat gevra is rondom die GRHub Netwerk en my persoonlike amateur radio keuses.  Ek het lank daaroor gedink of ek dit openbaar moet maak maar in belang van amateur radio dink ek dit is tog nodig.  Ek het die besonderhede op die Amateur Radio 101 Telegram Groep gedeel maar ten einde moontlike onduidelikhede wat daar mag wees in die algemeen,  besluit om dit ook beskikbaar te stel vir alle radio amateurs.

Hier is die punte wat van belang mag wees:

  1.    Aan watter klub behoort die GRHub Netwerk?
  2.    Hoekom en waarom word net sekere bulletins uitgesaai?
  3.    Hoekom behoort ZS1I nie aan 'n Amateur Radio Klub nie?
  4.    Niks is onfeilbaar nie!  

Luister HIER na antwoorde op bostaande vrae.

Ek vertrou dat onduidlikhede in die verband nou opgeklaar is.  Indien u verdere vrae het kan u my gerus kontak deur middel van EPOS.

Ek wil weereens elke stasie (herhalers/links ingesluit) wat inskakel by die netwerk bedank vir hulle bydrae om amateur radio aktiwiteite te bevorder.  Klubs en radio amateurs word uitgenooi om hul herhalers/links te koppel aan die GRHub Netwerk sou hulle dit verkies.  Klubs word ook uitgenooi om hulle klub bulletins op die netwerk te herlei.  Kontak my gerus voor die tyd in die verband.  So bevorder ons amateur radio en aktiwitiete!!


Mark ZS4OIL donate radio to be used on the ZS Link Hub Network in Mossel Bay!

Now here is a story of  real amateur radio spirit and no Mark ZS4OIL does not know that I am writing an article about his kindness.  In toda...