Saturday, February 11, 2023

"Lippeklap" Net onderwerp vir Sondag 12 Februarie 2023 15h30:


 DIT IS AMPER WEER LIPPEKLAP TYD!!!! Dit is more middag 12/2/2023 om 15h30 weer “Lippeklap” tyd. Daar is geen spesifieke onderwerp vir bespreking nie, gevolglik is dit ' n Ope Net. Kom vertel vir ons wat het jy die week in Amateur Radio gedoen nie gedoen nie. Ek hoop om te verneem dat 80% van radio amateurs in Suid Afrika reeds Bouvet Eiland 3Y0J gewerk het. Indien nie is jy van voornemens om die stasie te werk? Sou jy eendag op so ‘n ekspedisie wou gaan. Come join us on the “Lippeklap” Net. Connect to ZS1I-L via Echolink or 49355 AllStar Node or any of the other nodes connected to the GRHub Network. Hope to hear you on the “Lippeklap” Net this afternoon at 15h30.


ZS1I WSPR Beacon now active on 10 Meters from Mossel Bay, Southern Cape, South Africa

(Click on the image for larger view.) The current WSPR (Weak Signal Propagation Reporter) beacon is set up to transmit low-power signals to...