Thursday, March 30, 2023

Aanvullende Inligting VHF/UHF Ring Rigstralers deur Christie Grobellaar ZS4CGR

Die artikel "Ring-Rigstraler vir Satelliet Kommunikasie" in die Februarie 2018 Radio ZS uitgawe verwys.

Hier is aanvullende inligting soos deur Christie ZS4CGR via Telegram op die Amateur Radio 101 groep verstrek.  Ek glo u sal saam met my stem as ek se dat die "DIY" ophys toestel van die 6m Ring Rigstraler uiters vindingryk en vernuftig is.  Maar wag laat Christie ZS4CGR verder verduidelik.

Klik op fotos of te vergroot.


Audio 1 Insetsel




Audio 2 Insetsel


Audio 3 Insetsel



Audio 1, 2, and 3 gekombineerd :


Suid Kaap Netwerk Groep Aktiwiteite: Hervatting van die 06h00 Dagbreek Span Net op die 12 Januarie 2026

Foto:  Sonsopkoms Stilbaai  (Klik op foto om te vergroot.) KENNISGEWING:  Die Dagbreek Span Net wat weeksdae  om 06h00 in die oggende op die...