Kennisgewing: Hierdie sal die laaste terugvoer wees ivm "Lippeklap". Daar is gevoel dat die terugvoer net 'n duplisering is van wat die Net behels het en dat persone wat graag wil weet wat bespreek is, kan inskakel by die Net op 'n Sondag middag. Daar sal nogsteeds die nodige vooraf kennisgewings uitgestuur word tov wat bespreek of geluister gaan word tydens die Lippeklap Net.
Ons het Sondag na 'n potgooi geluister. Geen onderwerp was bespreek nie en was daar ook dan geen formele geselsie na die potgooi nie.
Onderwerp van die Potgooi:
“Digital Radios vs. Analog Radios (What's the Difference?)”
“What’s the difference between digital radios and analog radios?
Are analog radios obsolete? Or do analog radios still have some mission-critical applications?
What’s the biggest problem that analog radios have that’s solved by digital radios?
Do digital radios provide any advantages over analog radios?
Following a major natural disaster, do digital radios provide any advantages over analog radios?
Does it make more sense to invest in digital radios or analog radios environments?
What does the future of the digital radios vs. analog radios debate look like three years from now?
Baie dankie aan al die stasies wat gekoppel was tydens die Lippeklap Net. Onthou om volgende Sondag middag om 15h30 weer in te skakel by die "Lippeklap" Net. Kom sluit gerus by ons aan!
Hoe skakel ek in by die Net?
- Echolink - Konnekteer aan ZS1I-L, ZS1FC-L, ZS6WDL-R of ZS5PMB-R Neem kennis as die laaste drie stasies nie gekonnekteer is aan ZS1I-L nie, konnekteer dan via Echolink aan ZS1I-L om by die net aan te sluit.
- AllStar - Konnekteer aan node 49355 ZS1I of 28052 ZS5PMB-R
- VHF - 145.550 Mhz Simplex in die Mosselbaai area. Onthou die 88.5 khz CTCSS toon.
- Enige ander Echolink, AllStar herhaler of link stasie wat aan ZS1I-L gekoppel is.
- Gebruik sommer Echolink wat op jou selfoon geinstalleer is.