In this specific topic you will find information, images, videos about amateur radio activities in the Garden Route-, Southern Cape- and other Areas. I would like to thank everybody who send me information in this regard. Other regions of the country is also welcome to send me information that I will publish from time to time.
Note: Click on images for larger view.
29 July 2023: 2 Meter SSB Contact in the Southern Cape
29 July 2023 01h36 VHF contact between Mark ZS1SSM (Gouritz) and Thys ZS1TBP (Mossel Bay) on 144.300 Mhz SSB (USB)
29 July 2023: 2 Meter Q65 Contact over the Drakensberg
668Km between Derek ZS5Y (Scottburgh) and Charl ZS3K (Hopetown) right over Drakensberg on 2m Q65 17:56 CAT 29/07/2023
Wednesday, 23 August 2023, 11:04 - Ystervarkpunt Vuurtoring Naweek
George Herald News: Radio-amateurs byeen by Ystervarkpunt-ligtoring - Ystervarkpunt-vuurtoring
is so 10 km voor Albertinia naby Gouritsmond. Die vuurtoring het 92
trappe, is ’n goeie 25 tot 30m hoog, die vuurtoring werk 100% en
gee nog 'n helder lig in die aande vir die skepe. Lees meer
HIER 5 September 2023 11h11 DMR Day in the Mossel Bay area
Tuesday's will be DMR Radio activity day on the GRHub Network, Mossel
Bay
Well it is now "official". Tuesday's will be DMR Radio Activity Day on
the GRHub Network and around the World. The ZS1I DMR Bridge will be
connected to the GRHub Network at 09h00 SAST (07h00 UTC) on Tuesdays.
Connecting the bridge will allow Echolink, AllStar, Repeater- and
145.550 Mhz Simplex stations access to DMR and vice versa.
More information: Click HERE
5 September 2023 06h52 Spesiale Uitnodiging: George Heritage Trust - HOTA Bedrywighede
Eden Radio Club Nuus:
Mnr Corne Cornelius ZS1COR
Erfenismaand word jaarliks van 1 tot 30 September gevier. Dit gee erkenning aan verskillende aspekte van Suid Afrikaanse kultuur en erfenis, beide tasbaar en nie-tasbaar. Ons vier ons unieke argitektoniese erfenis sowel as musiek, optredes, taal, die kos wat ons eet, sowel as ons herinneringe. Daar is die simboliek van saam brood breek, wat help om die gemeenskaplike menswees te deel. Ons nooi u na ‘n ontbyt - met die doel om gemeenskaplike doelwitte te identifiseer tussen die verskillende erfenis en bewaring instansies, sommige met aangrensende en oorvleuelende doelwitte.
Ons sal so 5 minute kans gee vir u om die aktiwiteite van die Eden Radio Klub te kan bekendstel. Stuur ook asseblief vir my u telefoonnommer - ek wil graag 'n dokument saamstel met al die kontakdetails van die verskillende rolspelers.
Datum: 9 vm op Saterdag die 16e September 2023. Gratis vir 2 persone.
Venue: The Apprentice | Francois Ferreira Culinary Academy.
RSVP voor Maandag 11 September: thegeorgeheritagetrust@gmail.com
Met vriendelike groete,
Philda Benkenstein
(Namens Willie-John van Niekerk | Voorsitter George Heritage Trust)
George Heritage Trust
George Erfenistrust
GARDEN ROUTE, SOUTH AFRICA
REGISTRATION NUMBER: HM/CB/0815/35
www.georgeheritage.co.za
The George Heritage Trust, founded in 1996 as a non-profit organisation, promotes the sustainable conservation of the architectural, archaeological, cultural/living and natural heritage of George and its surrounds for the benefit of all.
Orania Noodgeval Herdenking langs die Oranje Rivier - Zane ZS3VO
Luister na die Audio Insetsel rondom die herdenking. Klik
HIER
9 Nuwe Eden RAE Kandidate word geskool in Radio Prosedures:
Foto vlnr Aiden Trahms , Leon Kapp, Henk J. Botha, Eben Hewitt en Louis Coetzee. (Twee nie op photo: Gerhard Bronkhorst en Henge Rautenbacht) 9 Kandidate!! Sommer 'n lekker span voornemede radio amateurs hier in die die Suid Kaap. Welgedaan Eden Radio Club!
Foto: Leon Kapp
Veldstasie Video: Eden Radio Klub
ZR3VDK Amateur Radio Bulletin geleentheids redakteur (Thys ZS1TBP) in Aksie
Thys ZS1TBP werk DX in die hok van Deon ZS1DDM
Jack Ass Mobile - Nie in die Suid Kaap nie maar is 'n moontlikheid in die toekoms
Nie in die Suid Kaap nie maar wel sononiem met die area waar daar nog baie donkies is. Miskien kan 'n radio amateur in die area met "donkie mobiel" groot pret veroorsaak. (Foto verskaf deur Curtis ZS1CMO)
Woody ZS3LW take a break in Great Brak River
Welcome Woody to our area. Enjoy your well deserved holiday. With Woody is Marko ZS1NEU
UPDATED 25 September 2023: Woody ZS3WL en Thys ZS1TBP having a "ragchew" at the Sea Gypsy in Mossel Bay
"Recent Southern Cape Storm Surge" washes Snoek as far afield as Gauteng!!
Lional ZS6DPL berig: Lyk my die weer in die Kaap is so sleg dit het die snoek tot hier laat uit spoel. Nou moet ons maar braai!!
Terugvoer: Spesiale Uitnodiging: George Heritage Trust - HOTA Bedrywighede
Foto: Corne ZS1COR (Rooi sirkel)Meer inligting rondom die byeenkoms is HIER beskikbaar. Dankie Corne dat jy amateur radio en HOTA bevorder in die Suid Kaap.
EME Contact between Berne ZS4TX and Max SA5IKN M0SKN US6IKN
Al gewonder wat het geword van Lippe Klap elke Sondag Middag? - Thys ZS1TBP
Nou weet almal wat van Lekker Lippe Klap geword het.
Updated: 25 September 2023
25 September 2023 - HOTA aktivering "Ou Tolhuis" and "Montagu Pass", George - Corne ZS1COR
Foto: Corne ZS1COR
Foto: vlnr Eben Hewitt (RAE Kandidaat) en Corne ZS1COR
TOTA - Trains on the Air Keith ZS6HI and Radio Operator ? on a model train.
Einde/End
NS: Hartlik dank aan almal wat 'n bydrae gelewer het tov die artikel maar n besonderse dank aan diegene wat amateur radio bevorder het en ook aktiwiteit daar gestel het. Kom ons kyk of ons in 'n toekomstige Blog plasing nog meer inligting kan plaas oor amateur radio aktiwiteite.