Sunday, January 21, 2024

John Fletcher, ZS1ZR van George SK / Stil Sleutel


Dit is met leedwese dat ek moet aankondig dat die sleutel van John Fletcher, ZS1ZR van George stil geword het.  John is oorlede op Sondag 7 Januarie 2024. Ons betuig ons innige meegevoel met sy vrou Marita, familie en vriende.   Huldeblyk sal later gepubliseer word.

Keep your Repeaters, Simplex Radio's and Raspberry Pi's cool

Image:  PWM Fan Contoller  (Click on image for larger view.) Well this is a bit late to cool things down as we say good bye to summer and he...