Thursday, October 17, 2024

Ope Vraag - Is Suid Afrikaanse Innovasie in Amateur Radio dood?


Hendrik Johannes van der Bijl (23 November 1887 – 2 December 1948) was a South African electrical engineer and industrialist and is regarded as one of the greatest South Africans for his contribution to the country's development.  More information on this remarkable South African available HERE

Betekenis van innovasie = Innovasie is die praktiese implementering van idees wat lei tot die bekendstelling van nuwe goedere of dienste of verbetering in die aanbieding van goedere of dienste. Die definisie van  innovasie is "'n nuwe of veranderde entiteit wat waarde besef of herverdeel". Ander het verskillende definisies; 'n algemene element in die definisies is 'n fokus op nuutheid, verbetering en verspreiding van idees of tegnologieĆ«.   As jy Amateur Radio op die hart dra luister dan gerus na die klankgreep.  Ja hy is 28 minute lank maar dit kan jou uitkyk tov amateur radio ingrypend verander. 

Eskom Loadshedding Solutions - Raspberry Pi Router/Modem "Watchdog" Project: Testing Internet Connection (Part 3)

 Image:  ZS1I AllStar Hub, 145.550 Echolink Simplex Link and ZS-Link SVXLink Reflector With the recent loadshedding experienced I decided to...