Tuesday, January 28, 2025

BELANGRIKE AANKONDING: Veranderinge / Rekonstruktuering van die Suid Kaap ZS Link Netwerk.


Verskeie veranderinge sal met ingang 1 Februarie 2025 aangebring word aan die Suid Kaap ZS Link Netwerk.  Dit beteken nie noodwendig dat al die veranderinge met een oog opslag in werking sal tree op die 1 Februarie 2025 nie.  Luister gerus na die audio insetsel vir meer besonderhede. 

Closure of this ZS Link Network Blog - 29 April 2026

This will be the final posting on the ZS Link Network Blog. This blog will no longer be updated but will remain available for research an...