Monday, September 22, 2025

Dank en Waardering - Skenking van 2m Tait Herhaler deur Fred ZS5SAM


Die administrateurs van die ZS-Link Netwerk Groep will langs die weg graag vir Fred ZS5SAM bedank vir die skenking van 'n Tait 2m Herhaler ter uitbreiding van die bestaande netwerk.  Baie dankie aan Fred vir die skenking van die herhaler.  Die hehaler kan baie handig aangewend word ter uitbreiding van die ZS Link Netwerk.

Op 'n vorige geleentheid het Fred ook 70cm Dipool Antennas geskenk.  Klik HIER vir meer besonderhede.

Die skenking word hoog op prys gestel en is weereens 'n aanduiding van die goeie amateur radio gees en oop-hand welwillendheid wat daar heers in die ZS Link Netwerk Groep!!

Let's fix the broken uBitx V3 HF Radio aka "Red Ferrari" of Jacobus ZS1JDJ

Image:  The "Red Ferrari" uBitx V3 HF Radio.  (Click on image for larger view.) Jacobus ZS1JDJ recently acquired a  uBitx V3 HF Ra...