1. Die administrateurs van die ZS-Link Netwerk Groep will langs die weg graag vir Fred ZS5SAM bedank vir die skenking van 'n Tait 2m Herhaler ter uitbreiding van die bestaande netwerk. Baie dankie aan Fred vir die skenking van die herhaler. Die hehaler kan baie handig aangewend word ter uitbreiding van die ZS Link Netwerk.
Op 'n vorige geleentheid het Fred ook 70cm Dipool Antennas geskenk asook 'n Tait Herhaler. Klik HIER en HIER vir meer besonderhede.
2. Die administrateurs van die ZS-Link Netwerk Groep will langs die weg graag vir Bernie ZR1ACP bedank vir die skenking van 'n 2m "Stack" Herhaler Antenna ter uitbreiding van die bestaande netwerk. Baie dankie aan Bernie vir die skenking van die antenna. Die "stack" antenna kan baie handig aangewend word ter uitbreiding van die ZS Link Netwerk.
Die skenking word hoog op prys gestel en is weereens 'n
aanduiding van die goeie amateur radio gees en oop-hand welwillendheid
wat daar heers in die ZS Link Netwerk Groep!!
