Sunday, October 24, 2021

New Telegram Group: Amateur Radio 101

 I created a new Telegram Group named "Amateur Radio 101".  Why and what is it all about?

 “This group is everything Amateur Radio. News, notifications, severe weather, projects, memories, hints and kinks etc. etc. Share anything amateur radio on this group. Stay in touch and in tune and most of all enjoy this wonderful hobby!”

Waarom die Groep?  Hoekom nie? Nie alweer 'n nuwe groep nie en dan hardloop jy weg na 'n paar maande.  Wel julle het seker die reg om dit so te stel maar ek het my redes hoekom ek WhatsApp totaal en al verlaat het.  Kyk maar na die nuutste gebeure rondom Mnr "Sukkelberg" en WhatsApp en dan sal julle sien hoekom ek WhatsApp waarwel toegroep het. 

Language? Op die groep skryf en praat ons Afrikaans en Engels.  Jy kies jou taalgebruik.  You choose your language preference.

Who can join?  Enige iemand selfs nie-radio amateurs is welkom on by die groep aan te sluit. 

Invite/Uitnodiging?  We need your knowledge and expertise in this Group.  Nooi jou amateur radio vriende uit om aan te sluit.  Kom deel jou kosbare kennis met ons.

How do I join? / Hoe sluit ek aan?  Just send me an email (click HERE)  or Telegram message (Johan Terblanche ZS1I) and I will forward the invitation link to you. 

Kom ons maak die groep nog beter as die vorige WhatsApp groep.  Onthou julle maak of breek die groep.  I am looking forward to talk to you on Telegram.

This is not a one man show!!

Important:  The invite link expire after 24 hours and you will have to ask for a new link.
Belangrik:  Die uitnodiging skakel verval na 24 uur en dan moet jy vra vir ‘n nuwe skakel.


Can one see Auroras (Southern Lights) in South Africa?

Aurora Australis (Southern Lights) over Simons Town. Picture: Hassaan Tanvir During a recent discussion on the "Sonsak Span Amateur Rad...