Monday, January 27, 2025

Baie dankie vir al die gebede en beterskap wense!


 

Dit is met groot dankbaarheid en waardering dat ek kan berig dat die ou 63 “Chevy” nou weer op 6 silinders loop na my onlangse ongesteltheid.  Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om elke enkele radio amateur wat boodskappe van goeie wense gestuur het van harte te bedank.  Ek is regtig oorweldig deur al die belanstelling en navrae.  Baie baie dankie!!

Nou ja ek het so 4 dae gemis en amateur radio kan nie stilstaan nie.  Dinge moet gebeur en gaan gebeur.  Dit is nou weer volstoom voortgaan met al die amateur radio bedrywighede en projekte.

73

Johan ZS1I
Mosselbaai

Closure of this ZS Link Network Blog - 29 April 2026

This will be the final posting on the ZS Link Network Blog. This blog will no longer be updated but will remain available for research an...