Luister na die audio opname.
Die groot dag (22 Januarie 2005) het aangebreek. Dit is vroegoggend en die son het nog nie sy kop uitgelig oor die Suid Kaapse Kus nie. Ek...