Monday, January 2, 2023

Terugvoer "Lippeklap" Net - Re: Reboot Amateur Radio vandag 1 Januarie 2023!

Eden Amateur Radio Klub ZS1ERZ Webtuiste


Die Eden Amateur Radio Klub ZS1ERZ het nou 'n webtuiste geskep na aandleiding van gister middag se "Lippeklap Net" op die  ZS Link Netwerk met die onderwerp "Reboot Amateur Radio vandag 1 Januarie 2023!"  Corne ZS1COR het besluit om amateur radio te Reboot deur "te doen".  Hy het 'n webtuiste geskep en daar is sommer klaar baie interessante amateur radio bedrywighede en videos op die Eden Blog.  Gaan kyk gerus!

Skakel:  https://zs1erz.blogspot.com/

Dankie ook aan die volgende radio amateurs wat nie net praat nie maar ook doen.  Kom ons doen so voort in 2023:

Corne ZS1COR

Thys ZS1TBP

Olivier ZS1OLI

Hugo ZS1WS

Daar mag ook ander radio amateurs wees wat begin doen het.  Stuur vir my gerus die inligting sodat ek dit op die Blog kan publiseer.  My epos is:  sawois05@gmail.com


Kennisgewing: 145.550 Mhz RF Link afgeskakel vir die duur van die PEARS VHF / UHF Kompetisie (9 - 11 Januarie 2026, Vrydag 18h00 SAST tot Sondag 14h00 SAST)

Kennisgewing: Die naweek vind die PEARS VHF / UHF Kompetisie plaas.  Die kompetisie maak gebruik van die 145.500 tot 145.575 Mhz FM vir die ...