Saturday, January 7, 2023

Lippeklap Net Onderwerp: 8 Januarie 2023 15h30 (Echolink ZS1I-L, AllStar 49355 of 145.550Mhz RF 88.5 hz tone)


 More (8 January 2023) is dit weer Lippeklap Net tyd maar eers om 15h30 want die Bo Karoo Bulletin word weer om 15h00 uitgesaai.   Julle het gevra vir 'n tegniese onderwerp.  So more is dit 'n tegniese bespreking.  Die hoof onderwerpe gaan wees:   1.  End Fed Dipole Antenna  2. Getting started with Raspberry PI.  Dit beteken nie dat jy nie vrae kan vra oor tegniese aspekte nie.  Kom sluit gerus by ons aan.   Connect to  ZS1I-L via Echolink or 49355 AllStar Node or any of the other nodes connected to the GRHub Network. People living in the Southern Cape can use 145.550 Mhz RF with 88.5 hz tone  Hope to hear you on the Lippeklap Net tomorrow afternoon at 15h30.

Can one see Auroras (Southern Lights) in South Africa?

Aurora Australis (Southern Lights) over Simons Town. Picture: Hassaan Tanvir During a recent discussion on the "Sonsak Span Amateur Rad...