Sunday, July 2, 2023

Lippeklap Net 2 July 2023 at 15h30 on the GRHub Network.


Onderwerp:  Hernubare Energie vir die Amateur Radio Hok of Veld Stasie

More almal.  Kom sluit gerus by ons aan op die GRHub Netwerk vanmiddag (15h30) net na afloop van die Bo Karoo Bulletin.  Ons gaan vanmiddag so bietjie kyk na  die opwekking van hernubare energie in die Amateur Radio Kamer.  Nee ons gaan nie oor Eskom en sy probleme gesels nie.  Ek gaan nie nou die aap uit die mou laat nie.  Kom luister en praat gerus saam vanmiddag.  Met 'n tekort aan elektrisiteit asook gas dink ek dit is nodig dat mens opnuut moet kyk na hernubare energie. 

The talk will be in Afrikaans and English!

Hoe skakel ek in by die Net?

• Echolink - Konnekteer aan ZS1I-L, ZS1SB-L, ZS1FC-L, ZS6WDL-R of ZS5PMB-R Neem kennis as die laaste vier stasies nie gekonnekteer is aan ZS1I-L nie, konnekteer dan via Echolink aan ZS1I-L om by die net aan te sluit.
• AllStar - Konnekteer aan node 49355 ZS1I of 28052 ZS5PMB-R
• VHF - 145.550 Mhz Simplex in die Mosselbaai area. Onthou die 88.5 khz CTCSS toon.
• Enige ander Echolink, AllStar herhaler of link stasie wat aan ZS1I-L gekoppel is.
• Gebruik sommer Echolink wat op jou selfoon geinstalleer is.

Sluit gerus by die Lippeklap Net aan op Sondag, 2 Julie 2023 om 15h30 SAST. 

Fotos:  (Klik om te vergroot.)





Eskom Loadshedding Solutions - Raspberry Pi Router/Modem "Watchdog" Project: Testing Internet Connection (Part 3)

 Image:  ZS1I AllStar Hub, 145.550 Echolink Simplex Link and ZS-Link SVXLink Reflector With the recent loadshedding experienced I decided to...