Tuesday, February 13, 2024

Opgraderings aan die 145.750 Mhz Aasvoelkop Herhaler in die Suid Kaap (Deel 1)


Nou ja daar is groot verwikkelinge besig om plaas te vind tov die 145.750 Mhz Aasvoelkop Herhaler in die Suid Kaap.   Die afgelope Saterdag, 10 Februarie 2024 is die beton blok vir die nuwe toring gegooi.  Die manne was reeds van vroegdag af besig om die beton blok te gooi voor die winter sy verskyning maak.  Die nuwe toring gaan sommer veel hoer wees was die bestaande toring wat ook to gevolg sal he dat die reikafstand van die besige herhaler veel verder sal wees.  Meer hieroor in 'n toekomstige artikel op hierdie blog.  Weereens baie dankie aan almal wat 'n bydrae gelewer het om die opgradering moontlik te maak.  Kyk gerus uit vir 'n verdere opdatering in die toekoms tov die herhaler.  Baie dankie aan Johann ZS1AAC en sy span vir al die harde werk!!

 

Beraadslaging - Plan van Aksie 

Gedeelte van die nuwe toring en stut sakke

Alles moet bergop gedra word.

Stut sakke wat bergop gedra moet word.

Boorwerk

Daai rots banke is sommer lekker hard!

"Done and Dusted"  Nou moet die beton net "cure"

Inligting: "In average conditions, concrete takes 24 to 48 hours to harden enough to walk on, one week to support the weight of vehicles, and 28 days to fully cure. This assumes that the concrete has a water-cement ratio of 0.5 and it's a nice 21 -24 degrees celsius day with 50% relative humidity."

Eskom Loadshedding Solutions - Raspberry Pi Router/Modem "Watchdog" Project: Testing Internet Connection (Part 3)

 Image:  ZS1I AllStar Hub, 145.550 Echolink Simplex Link and ZS-Link SVXLink Reflector With the recent loadshedding experienced I decided to...