Dit is met groot hartseer dat ek verneem het van die afsterwe van Chris Pretorius ZS1FC. Chris se stasie ook genoem die Weskus Skakel was een van die eerste gekoppelde stasies aan die ZS Link Network (voorheen bekend as GRHub Network) in Mosselbaai. Hy is gereeld op die gekoppelde netwerk gehoor waar hy die Bo Karoo Amateur Radio Bulletin herlei het en ook met baie radio amateurs via die skakel gepraat het. Chris was ook 'n SARL RAE dosent en verskeie radio amateurs in die Weskus Area het hul amateur radio lisensies onder sy leiding en leermeesterskap ontvang.
Ek wil graag namens die ZS Link Network ons innige meegevoel oordra aan sy vrou, familie, plaaslike vriende en oorsese vriende in Nieu-Seeland en Australiƫ.
RIV, Chris ZS1FC ons sal jou gees en vrolike stem mis.
It is with great sadness that I learned of the passing of Chris Pretorius ZS1FC. Chris's station also called the West Coast Link was one of the first linked stations to the ZS Link Network (previously known as GRHub Network) in Mossel Bay. He was regularly heard on the linked network relaying the Bo Karoo Amateur Radio Bulletin and talking to many radio amateurs via the link. Chris was also an SARL RAE Lecturer and several radio amateurs along the West Coast received their amateur radio licenses under his guidance and tutorship.
On behalf of the ZS Link Network I would like to pass on our sincere condolences to his wife, family, local friends and overseas friends in New Zealand and Australia.
RIP, Chris ZS1FC we will miss your spirit and cheerful voice.